Die Uitvoerende Bestuur van Vrystaat Vroue Landbou-unie het vir die jaarlikse wegbreek werksweek na Amanzi Privaat wildreservaat gegaan en n ware bosberaad gehou.
Amanzi beslaan 6000 hektaar van ongerepte natuur, het 3 venues vir troues en konferensies en kan 230 gaste huisves.
Behalwe vir werk en beplan was daar ook tyd vir n macrame werkswinkel en wildsbesigtiging.
Geniet die fotos in die album
Click on photo to view actual photos/enlargements.