2025 Area 1 Konferensie/Conference - Edenville

 

ANKERVROU...

Sy is n anker, stil en sterk

standvastig soos min, haar liefde ken geen perk.

Haar teenwoordigheid is n veilige hawe, om vrese te smelt, haar unieke gawe.

12 Februarie breek aan en Area 1 se dames is almal oppad na Edenville vir ons jaarlikse Konferensie.

VLU dames is almal Ankervroue en ons gaan dit vier

 

Foto: Dit is Hanri Cilliers se eerste konferensie as uitvoerende bestuurslid en haar dogter en area sekretaresse, Ruane, is aan haar sy.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums



Ons Borge / Our Sponsors

Suid-Afrikaanse Vroue Landbou-unie (SAVLU)
The Associated Country Women of the World
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Vrystaat Landbou