Click on photo to view actual photos/enlargements.
Tafelversiering beeld die musiek uit wat lede heeldag bekoor het
Lede melt aan en geniet n vroee oggend versnappering
Mooi kompetisie blomrangskikkings versier die kerk
Heerlike eetgoed
Gerda en Elrina van Waterbron vrolik in pienk
Koffie en geselskap voordat die konferensie begin.
Marieta Zietsman bekoor konferensiegangers met haar pragtige sang
Hekelwerkwenners
Handvlytwenners
Counterpoint Acapella groep
Danielsrus VLUtak
Riani Marx, nuwe UB area 3, met Elsabe Kotze, VVLU President en ,n lid
Kestelltak
Ria Botha van Waterbrontak met Elsabe Kotze VVLU President
Hester Steyn, middel, is aangewys as voorsitter van die jaar
Lede gniet vonkelwyn om n suksesvolle dag mee te vier
Area 3 se bestuur
Ankervrou, 2025 se VVLU tema
Alti J van Vuuren, SAVLU Kompetisiesameroepster met Elsabe Kotze, VVLU President
VLU is altyd lekker
Borduuurwerk kompetisie artikel
Hekelwerk
Macrame artikels
Masjienwerk artikels
Pragtig versierde tafels
Heerlike sjokolade nagereg
Danielsrus VLU wentak vir die 3rde jaar agtereenvolgenss
Riani Marx, Area 3 se nuwe Uitvoerende Bestuurslid
This website uses cookies to improve your experience. To learn more, visit our Privacy Policy | Cookie Policy | I agree